Volle Evangelie Kerk Tzaneen Image

VE Kerk, Tzaneen - BEJAARDES

Tzaneen Kerk Header

IMMERGROENLOTE

________________________________________________________________________________________________________________________________

Immergroenlote Funksies

10H00 by die Kerk.

Sal aangekondig word.

________________________________________________________________________________________________________________________________

U omvou ons met u liefde, U dra ons teen u bors
U maak ons een met U: Lote in die Wingerdstok
Waar ons veilig is.
Joh 15:5 Ek is die wynstok, julle die lote. Wie in My bly,
en Ek in hom, hy dra veel vrug; want sonder My kan julle niks doen nie.
 

 Gebed vir Seniors
 Here, U weet dat ek ouer word.
Verhoed tog dat ek praterig word
En bevry my van die behoefte om
Oor elke ding iets te sê te hê.
 
Bevry my van die dwang om
Almal se sake uit te sorteer
Help my dat ek nie in die vertel
Van eindelose besonderhede Verval nie.
Gee my vlerke om by die punt uit Te kom.
 
 
Verseel my lippe as ek almal van My siektes en pyne wil vertel.
Hulle word al meer met die jare
En ek is so lief om daaroor te Praat.
 
Leer my die wonderlike les dat ek
soms verkeerd kan wees.
Maak my bedagsaam maar nie
Inmengerig nie,
Behulpsaam maar nie
baasspelerig nie.
 
Met my onvangryke wysheid en Ervaring.
 Voel dit so 'n vermorsing om dit
Nie alles te gebruik nie.
Maar U weet, Here, dat ek tog 'n
Paar vriende wil oorhou.
Amen

   
VE Kerk Tzaneen Header

 

 

JEUG SAAMTREK 2014

21 Maart Vrydag.

Vrydagaand om 8H00 Saamtrek – Pietersburg.


AD'S

Web Designers Limpopo - JMGrafixx Ad

Web Design by JMGrafixx