Volle Evangelie Kerk Tzaneen Image

VE Kerk, Tzaneen - VISIE EN MISSIE

Tzaneen Kerk Header

Visie:

Om Christene vanuit die Woord van die Here toe te rus.

Die Evangelie na alle nasies uit te dra.

Missie:

Om deur die verkondiging van die ware Woord van God,

Ons strewe daarna om die Woord van God suiwer volgens

die Heilige Gees geinspirieerde Bybel te verkondig, en om die

opdrag van Jesus, “Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies,

en doop hulle in die naam van die Vader, Seun en

Heilige Gees uit te voer. Ons is die beeld draers van

die Volle Evangelie Kerk in Suid-Afrika.

VE Kerk Tzaneen Header

 

 

JEUG SAAMTREK 2014

21 Maart Vrydag.

Vrydagaand om 8H00 Saamtrek – Pietersburg.


AD'S

Web Designers Limpopo - JMGrafixx Ad

Web Design by JMGrafixx