Volle Evangelie Kerk Tzaneen Image

VE Kerk, Tzaneen - SUSTERS BIDURE

Tzaneen Kerk Header

  Susters Biduur  

DONDERDAE: 10:00

Lynette Venter   015 307 3387 


Hier volg 'n paar belangrike biduur reels,
♥  Bid gedurig..........1 Thes 5:17
♥  Wees altyd eerlik ..........Spr 12:22
♥  Laat die Bybel jou riglyn wees..........Jos 1:8
♥  Leef tot Eer van God..........1 Kor 10:31
♥  Glo sonder om te sien..........Heb 11:1
♥  Dink voor jy praat..........Spr 18:21
♥  Tel jou seeninge..........Ps 34:1-5
♥  Dra mekaar se laste..........Gal 6:2
♥  Vergewe en vergeet..........Miga 7:15
♥  Wees vriendelik en bedagsaam..........Ef 4:32
♥  Hou jou beloftes..........Rom 4:21
♥  Ondersteun mekaar..........Hand 20:35
♥  Wees vrygewig..........Deut 15:11
♥  Behandel ander soos jy behandel wil word..........Matt 7:12
♥♥  Maar die belangrikste..........♥♥
♥♥ Wees lief vir mekaar uit 'n rein hart..........1 Pet 1:22


 
Brief van Amanda Saasen Sendeling in Malawi .....
Dinge is baie interesant in Malawi…. Ek wil nie nou kla nie, netnou bly ek 40jaar in die woestyn, soos die Israeliete.
Ek sal later ‘n nuusbriefie uitstuur en alles verduidelik.
 
Maar intussen het ek besluit om vir Kersfees by my familie te wees. Ek hoop julle doen dieselfde. As ek so rondom my kyk na al die elende in die wereld, dan se ek “MIN DAE”!!!
Laat ons almal laat waai en soveel siele saamvat hemel toe as wat ons kan. Dis in elk geval al wat ons kan saamvat….
Ek vlieg 29 Desember terug Malawi toe en hoop ek sal kan kommunikeer van daar af.
 
Baie liefde en so baie dankie vir almal se gebede…al volg Malawi Zimbabwe se pad, gee ons nie op nie. Dis ‘n ou klein landjie, ons kan dit nog maak om almal van Jesus te vertel.
Tot almal gehoor het
Amanda

 Susters Biduur Afsluiting 2011. 

     
     
     

 

 

Sien Kalender/Gebeure

 

 

 

 

 

VE Kerk Tzaneen Header

 

 

JEUG SAAMTREK 2014

21 Maart Vrydag.

Vrydagaand om 8H00 Saamtrek – Pietersburg.


AD'S

Web Designers Limpopo - JMGrafixx Ad

Web Design by JMGrafixx